Poekers Padda gaan op reis

Lees die storie en antwoord die taal vrae.

Poekers Padda

Poekers padda wou by sy neef, Pieter Padda, gaan kuier.  Een oggend, sesuur, val hy in die pad.  Hy het vir hom heerlike padkos ingepak vir ingeval hy honger word langs die pad.  Hy het ’n lekker besiebroodjie en ’n botteltjie vliegsap in sy helder rugsak gesit.

 

Poekers spring fluit-fluit al met die rivier langs.  Op elke derde klippe lê hy ’n bietjie.  Fienie vlinder dartel vrolik by hom verby.  Willie wurm skrik sy asem uit toe Poekers langs hom neerplof.

 

Dit het Poekers vier ure geneem om by sy neef se huis uit te kom.  Pieter was baie bly om hom te sien.  Hulle het heerlike, smullekker waterleliebredie geëet en lekker gesels tot dit pikdonker was. Stil het hulle na die paddakoor geluister.

 20%

Hierdie woord het agt vokale.

A.
B.
C.
D.

Kies ’n woord met ’n diftong.

A.
B.
C.
D.

Watter woord het ’n dubbel konsonant langs mekaar.

A.
B.
C.
D.

Wat is die teenoorgestelde geslag van neef.

A.
B.
C.
D.

Hierdie woord is ’n Eienaam.

A.
B.
C.
D.

 

Facebook
Telegram
WhatsApp
Pinterest
Twitter
Email

More >>>

Copyright 2021 © All rights Reserved. Best Education Solutions

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.