Selfstandige naamwoorde: Soortname

Tik een soortname in die blokkie uit elke sin.

 20%

Almal oefen kontrole uit oor Corona.

Die aarde is beslis nie plat nie.

Die Fransman swaai en draai die ballerina.

Die stout hond eet alles op.

Jou stoutigheid is verbasend.


 

Facebook
Telegram
WhatsApp
Pinterest
Twitter
Email

More >>>

Copyright 2021 © All rights Reserved. Best Education Solutions

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.