Vyf Kinders

Lees en antwoord die vrae.

Vyf Kinders​

TOM
Ek is mal oor rekenaarspeletjies en skaatsplankry.  Ek hou ook daarvan om buite met my maats te speel.  Dit is groot pret om agt jaar oud te wees.

RUBEN
Ek is ses en baie lief vir lees en syfers.  Ek hou daarvan om eksperimente by die huis te doen.

SARA EN TIEKIE
Ek is sewe.  Ek hou van swem en sokker.  Tiekie bly by my.  Sy is die slimste kat in die wêreld.

EMMA EN KRUMMELS
Krummels is my beste maat.  Hy is drie en ek is vyf.  Moenie iets laat rondlê nie, want Krummels hou daarvan om aan alles te kou.

SPA
Ek is sewe en dol oor alle soorte sport.  Maar pasop, ek hou van grillerige insekte en terg graag die meisies.

 

 20%

Is Spa ’n meisie of  ’n seun?

A.
B.

Wie is die oudste?

A.
B.
C.
D.

Wie hou van Wiskunde?

A.
B.
C.
D.

Wat doen Krummels baie goed?

A.
B.
C.
D.

Hoekom dink jy Spa is ‘n seun?

A.
B.
C.
D.

 

Facebook
Telegram
WhatsApp
Pinterest
Twitter
Email

More >>>

Copyright 2020 © All rights Reserved. Best Education Solutions

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.