Vokaalgroep 3

Vokaalgroep 3 bly in ’n huis van vyf klanke.

Die laaste lettergreep wat in hierdie groep val, kry net ’n -e as meervoud, maar die konsonant verdubbel.  kan – kanne.

Vokaalgroepe-3-Graad-4-Afrikaans

Gee die meervoude van vokaalgroep 3

 20%

spinnekop

walvis

krokodil

landskap

waterkan


 

Facebook
Telegram
WhatsApp
Pinterest
Twitter
Email

More >>>

Copyright 2021 © All rights Reserved. Best Education Solutions

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.