Voegsels

Voorvoegsels word voor aan ’n woord geskryf om ’n nuwe woord te vorm, bv. ontken

Agtervoegsels word agter aan ’n woord geskryf om ’n nuwe woord te vorm, bv. kennis

Voegsels

Skryf elke keer net die voorvoegsel of agtervoegsel neer in die woorde.

 20%

vriendelik

onthou

menslik

speletjies

mooiheid


 

Facebook
Telegram
WhatsApp
Pinterest
Twitter
Email

More >>>

Copyright 2021 © All rights Reserved. Best Education Solutions

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.