Visuele Teks: GRASSNY

Soek die antwoorde met behulp van die prentjie.

Gr.-4-Visuele-teks-GRASSNY-1

 

 20%

Wat doen die man?

Hoe weet jy dit is nie ‘n elektriese grassnyer nie?

Wat is snaaks van die apparaat wat hy gebruik?

Is dit ’n elektriese of nie-elektriese grassnyer?

Hoe dink jy voel die man wat die werk doen?


 

Facebook
Telegram
WhatsApp
Pinterest
Twitter
Email

More >>>

Copyright 2021 © All rights Reserved. Best Education Solutions

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.