Selfstandige naamwoorde: Soortname

Tik een soortname in die blokkie uit elke sin.

 20%

Om mooi te skryf, moet jy die potlood reg vashou.

Moenie die vuil uitveër kou nie!

Dolfyne is swart en wit.

Die kwaai juffrou lyk lelik.

Die skewe muur is baie gevaarlik.


 

Facebook
Telegram
WhatsApp
Pinterest
Twitter
Email

More >>>

Copyright 2021 © All rights Reserved. Best Education Solutions

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.