Reën​

Lees en antwoord die vrae.

Reën

Dit reën heerlik buite.  

Ping en Pong kan nie buite speel nie.

Hulle besluit om wegkruipertjie te speel in die huis.

Ping tel tot by tien.    

Pong kruip in die badkamer weg.  

Ping soek vir Pong.  

Hy kry nie vir Pong nie.  

Ping kyk in die mandjie.  

Dit het opgehou reën.  

Nou kan die twee buite gaan speel.

 

 20%

Tik ’n ontkenningswoord neer in sin 2.

Tik ’n voorsetsel neer in sin 7.

Tik ’n eienaam neer uit die leesstuk.

Tik ’n werkwoord neer in sin 4.

Hoeveel sinne is in die leesstuk?


 

Facebook
Telegram
WhatsApp
Pinterest
Twitter
Email

More >>>

Copyright 2021 © All rights Reserved. Best Education Solutions

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.