Paisley patrone

Beantwoord die vrae na aanleiding van die kleurlose prentjie.

 20%

So ’n ontwerp kan op verskillende wyses gebruik word.  Waar dink jy sal so ’n  ontwerp gebruik kan word?

Is al die patrone gevul met dieselfde ontwerp?

Hoeveel volledige vorms sien jy?

Ontwerp nou jou eie paisley en kleur dit in.

[download id=”106546″]

 

Het jy dit gedoen?

Watter vorm is die patrone?


 

Facebook
Telegram
WhatsApp
Pinterest
Twitter
Email

More >>>

Copyright 2021 © All rights Reserved. Best Education Solutions

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.