Ontkenning

Skryf die sinne in die ontkennende vorm.

 20%

Ek sal gou kafee toe loop.

Het jy al ooit op ’n bus gery?

Jy moet al jou werk goed deurlees.

My nuwe boek is êrens in die huis.

Die man loop vinnig oor die straat.


 

Facebook
Telegram
WhatsApp
Pinterest
Twitter
Email

More >>>

Copyright 2020 © All rights Reserved. Best Education Solutions

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.