Homofone

Watter woord pas korrek in die sin.

 20%

Die motor het teen die (styl/steil) helling gaan staan.

Die (maer/maar) man eet nie sy kos nie.

Tydens die oorlog het die (lêer/leër) soldate gesneuwel.

Mamma kook die (reis/rys) met sout en peper.

1980 se klere (styl/steil) laat my lag.


 

Facebook
Telegram
WhatsApp
Pinterest
Twitter
Email

More >>>

Copyright 2021 © All rights Reserved. Best Education Solutions

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.