Homofone

Homofone is woorde wat dieselfde klink, maar verskil in betekenis en spelling.

Kies die regte homofoon om in die sin te pas.

 20%

Die meisie oefen baie om ( fiets / viets ) te lyk.

Die soldaat het baie ( moed / moet ) om so te veg.

Die ( vee / fee ) in die feëverhaal, is pragtig.

Die ( biere / bure ) het hulle huis vinnig verkoop.

Die soldate beskerm die ( vort / fort ) teen indringers.


 

Facebook
Telegram
WhatsApp
Pinterest
Twitter
Email

More >>>

Copyright 2021 © All rights Reserved. Best Education Solutions

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.