Die monster

Lees en antwoord die vrae.

Die-monster

Ons is op soek na ’n monster wat weg is.  

Hy is baie groot. 

Hy het drie bene en vier lang arms. 

Hy dra altyd ’n strepies broek en ’n kolletjies hemp. 

Sy rooi hoed sit skeef op sy kop. 

Die gloeiende monster het twee groot ronde groen oë en ’n baie groot mond.

Sy tande is goudgeel en sy lang tong steek altyd by sy mondjie uit.

 

 20%

Hoeveel bene het die monster?

Hoeveel bepaalde lidwoorde is in die leesstuk.

Hoeveel sinne is in die leesstuk?

Gee die oortreffende trap van groot.

Soek ’n woord in sin 5 met ’n diftong. Tik die woord.


 

Facebook
Telegram
WhatsApp
Pinterest
Twitter
Email

More >>>

Copyright 2021 © All rights Reserved. Best Education Solutions

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.