Afkortings

Sommige woorde het ’n verkorte vorm en word afkortings genoem.

Afkortings word met of sonder punte gebruik.

Inhoudsmaat soos millimeter, kilogram en liter word sonder punte gebruik.

 

Gee die verklarings van die donker gedrukte woorde in die sinne.

 

 20%

Lees die leesstuk op bl. tien baie goed deur.

Die dr. op die hoek is baie vriendelik.

Die kapt. in die weermag, het al die soldate laat hardloop.

Jy moet 10 cm afmeet om die plank reg te saag.

Ek sal in Aug. eers weer na die see toe kan gaan.


 

Facebook
Telegram
WhatsApp
Pinterest
Twitter
Email

More >>>

Copyright 2021 © All rights Reserved. Best Education Solutions

error: Alert: Content is protected !! Right click on text is not allowed due to copy right protection.